Vir my dogter Esme Lombard

Sy is 8 jaar oud. Sy is n pragtige kanker warrior, gediagnoseer met Embryonal Rhabdo sarcoma in haar blaas. Die mediese rekeninge bly inkom en ons kan dit nie alleen doen nie. Ook is daar goed soos doeke, petrol en extra medikasie wat ons self moet betaal.

Pin It on Pinterest